Description
Met meer as 20 jaar ervaring op die gebied van Erfenisbewaringsbestuur, museum- en argiefbestuur en gespesialiseerde navorsing bied die Erfenisstigting (ES) 'n een-stop-oplossing vir al jou kultuurhistoriese en bewaringsverwante uitdagings. Toegerus met die nodige hulpmiddels en fasiliteite en met die hulp van 'n uitgebreide span kundige vennote is ons geposisioneer om 'n effektiewe, professionele diens teen mededingende pryse te lewer.
Keywords
Heritage, Erfenis, Heritage Impact a***essment, Erfenisimpakstudie, museum, argief, archive, bewaring, kultuurhistories, cultural historical, mediamigrasie, media migration, restourasie, restoration, familienavorsing, family research